top of page
HERONTDEK ONS REFORMATORIESE ERFENIS
"... daar heers ’n stryd om lewe en dood tussen Christenskap en die onderskeie skakerings van skeptiese en liberale opinies wat vyandig sy vooruitgang en ontwikkeling teenstaan. Let goed op die tye waarin u leef—let op die tekens van hierdie tye!... as Christenskap u na aan die hart lê, durf u geen blote toeskouer van haar stryd wees nie. U moet toetree tot die geledere van diegene wat staan vir die verdediging en bevestiging van die waarheid van God.
- Rev. Tiyo Soga, 1866
"Dit is die Woord van God lewend en kragtig, waaroor Hy self beskik, die Woord waaraan ons ons onderwerp met verstand, gewete en wil omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees"
- B.B. Keet, 1945
bottom of page