Tiyo Soga en sy Mentors (Afrikaans)
R300.00Price
(Afrikaans) Die eerbewyse van Ds. Tiyo Soga—as Xhosa-predikant, sendeling, Bybelvertaler, joernalis, gesangeskrywer, eggenoot en pa – strek 'n myl lank. Hy was die eerste swart Suid-Afrikaner wat oorsee gestudeer het en daar as predikant bevestig is; hy was die eerste Xhosa Calvinis aan die Kaap wat as sendeling onder sy eie mense (en Europeërs) gewerk het; en hy was die eerste Afrikaan wat John Bunyan se werk, The Pilgrim's Progress, in 'n Afrikataal vertaal het.